Popular searches
8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Switserse én US-studente baat by nuwe Kort program
As deel van die viering van 30 jaar van internasionalisering by die Universiteit Stellenbosch (US), het US Internasionaal 'n nuwe studente-kort program met die Universiteit van St Gallen, Switserland, van stapel gestuur. Die tweeledige...
Universiteite is enjins vir innovasie en navorsing – Prof Sibusiso Moyo
Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie is op 21 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian, skryf prof Sibusiso Moyo, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies, dat universiteite enjins vir innovasie en navorsing...
CIRCoRe-werkstroominsigte: Dr Leslie van Rooi
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met sleutel- US-personeellede wat die proses van die Komitee vir die Institusionele...
OLA-seminaar: ʼn Sluitsteenprojek om die entrepreneurs- en ander noodsaaklike vaardighede van studente
Jy word uitgenooi om die volgende kwartaallikse OLA-seminaar van die Afdeling Leer- en Onderrigverryking by te woon. Spreker: Dr Albert Strever (Departement Wingerd- en Wynkunde, Fakulteit AgriWetenskappe) (OBU-genoot, 2022-2023)...
Nuwe medisinale sampioenspesie endemies tot Knysnabos
'n Nuwe medisinale sampioenspesie van die genus Hericium, is onlangs deur 'n derdejaarstudent in mikrobiologie en genetika aan die Universiteit Stellenbosch (US) ontdek en geïdentifiseer. Dit is die eerste endemiese spesie van hierdie...
‘Teiken spesifieke groepe wyndrinkers vir beter verkope’ – navorsingstudie
Wynmakers (en wynmaatskappye) kan hulle verkope verbeter deur ge teikende strategieë te ontwikkel om verskillende groepe wynverbruikers te bereik. Marksegmentasie kan hulle help om 'n beter begrip van die eienskappe, voorkeure...
FGGW-psigiater erken vir baanbrekersnavorsing oor skisofrenie
In wat hy beskryf as “ootmoedige erkenning" van sy navorsing oor geestesgesondheid, het dr Lebogang Phahladira, ʼn spesialis-psigiater en senior-dosent aan die Departement Psigiatrie van die Universiteit Stellenbosch, die Globale...
Waardevolle insig in doktorale studieleiding deur Australiese navorser gedeel
Ervare opvoeder en navorser Prof Elke Stracke van die Universiteit van Canberra in Australië het in April twee navorsingseminare by Fakulteit Opvoedkunde aangebied. "Terugvoer is die kern van enige leerervaring, en die gee en ontvang van...
Ontmoet die nuwe voorsitter van die US Raad: Dr Nicky Newton-King
Dr Nicky Newton-King* is op 17 April 2023 as die 14de voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch verkies – die eerste vrou om hierdie amp in die Universiteit se 105 jaar te beklee. Sy het met Desmond Thompson in 'n onderhoud...
CrazySocks4Docs 2023: FGGW moedig studente aan om hul stories te deel
Lees die volledige storie in Engels.