9071 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Microbiology
Twee nuwe Psilocybe-sampioenspesies in Suider-Afrika ontdek
Twee nuwe psigotropiese sampioenspesies in die Psilocybe-genus uit Suider-Afrika, is onlangs beskryf. Dit bring die getal bekende spesies inheems tot Afrika op ses te staan. Die Psilocybe-spesies is van die mees bekende en goed bestudeerde...
Physiological Sciences
Waardevolle uitruil van kundigheid oor ekstrasellulêre vesikels
Mai Wageh, 'n PhD-student van McMaster Universiteit in Kanada, het onlangs ses weke in prof Kathy Myburgh se navorsingslaboratorium by die Universiteit Stellenbosch (US) deurgebring om tegniese kundigheid in ekstrasellulêre vesikel (EV)...
Stellenbosch University
US onder wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in verskeie vakgebiede
Die US verskyn op 2026 Times Higher Education se Wêreldranglys van Universiteite per vak. Tel steeds onder voorste hoëronderwysinstellings wêreldwyd in verskeie vakgebiede. Vertoon goed in Lettere en Geesteswetenskappe, Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Briljante wiskunde-presteerder met US se gesogte Kanseliermedalje vereer
Kerry Porrill met die Universiteit Stellenbosch se hoogste eerbewys bekroon – die Kanseliersmedalje (2025). Die Kanseliersmedalje is vir die eerste keer in 1961 ingestel. Porrill is 'n gegradueerde van die Afdeling Wiskunde binne die...
Chemistry and Polymer Science
Chemie en Polimeerwetenskap
Die Departement Chemie en Polimeerwetenskap is een van die voorste navorsingsdepartemente in Chemie in Suid-Afrika
Chemistry and Polymer Science
Voorgraadse programme
Voorgraadse programme in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap
Chemistry and Polymer Science
Kontak ons
Kontakbesonderhede van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap
Stellenbosch University
L'Oréal-UNESCO-toekenning vir US-navorser wat mynafvaluitdagings aanpak
Dr Bambesiwe May het 'n L'Oréal-UNESCO For Women in Science-toekenning ontvang. Sy ontwikkel volhoubare raamwerke vir die bestuur van mynafval. Haar werk verminder omgewingsrisiko’s en bevorder volhoubaarheid in die industrie.
Stellenbosch University
Gees loop hoog terwyl US voorberei om sy nuwe Maties te verwelkom
Duisende nuwelingstudente sal op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampusse aankom om deel te neem aan die amptelike Verwelkomingsprogram. Die propvol program is ontwerp om nuwe studente te help om by die universiteitslewe aan te pas...