8387 resultate gevind
      
    
        Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
      
      
  
  
Stellenbosch University
    Nuwe SR kies voorsitter en ondervoorsitter
  Die verkiesing van die 2020/21 Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch is vandeesweek suksesvol afgehandel met die aankondiging van die nuut-verkose voorsitter en ondervoorsitter. Xola Njengele, 'n nagraadse student in die...
      Stellenbosch University
    Dr. Margaret Blackie (US Onderriggenoot 2020) ontvang erkenning vir haar bydrae tot chemie-onderrig
  Dr. Margaret Blackie, Departement Chemie en Polimeerwetenskap (US Onderriggenoot 2020) is onlangs deur die Suid-Afrikaans Chemiese Instituut (SACI) vereer vir haar bydrae tot navorsing, leer en onderrig in Suid-Afrika. SACI het erkenning...
      Stellenbosch University
    Multi-nasionale studie evalueer nuwe TB toetse vir diagnose en behandeling
  Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n toekenning van R128 miljoen ontvang van die Amerikaanse Nasionale Institute vir Gesondheid (National Institutes of Health, NIH) om navorsing te doen oor nuwe tuberkulose diagnostiese en...
      Stellenbosch University
    #Researchforimpact: Navorsingsleerstoel hou spoorwegontwikkeling op koers
  Die PRASA (Passasierspooragentskap van Suid-Afrika) navorsingsleerstoel vir ingenieurswese is 'n navorsingsgroep wat in die US se departement bedryfsingenieurswese geposisioneer is om spoorweg- en verwante ingenieursprobleme na te vors en...
      Stellenbosch University
    US-navorsers plaas soeklig op hoë bloeddruk in longe
  Pulmonêre hipertensie (hoë bloeddruk in die longe) is 'n dodelike siekte wat sowat 75 miljoen mense wêreldwyd raak, waarvan sowat 80% in lae-inkomste- en middel-inkomste-lande (LMIL's) woon. Dit is moeilik om die toestand in hierdie lande...
      Stellenbosch University
    Pandemie beklemtoon belangrikheid van geletterdheidsvaardighede
  Dinsdag (8 September) is Internasionale Geletterheidsdag. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op van die geletterheidskwessies wat gedurende die COVID-19-pandemie en daarna aangespreek behoort te...
      Stellenbosch University
    Universiteit Stellenbosch installeer sanitêre doekiesmasjiene op kampus
  Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n beduidende stap geneem om menstruasie-armoede te beëindig deur moderne sanitêre doekiesmasjiene op kampus te installeer. Die masjiene is moontlik gemaak deur die geldelike ondersteuning van 'n...
      Stellenbosch University
    #Researchforimpact: Verkenning van 'n nuwe instrument vir die deel van wetenskap
  Die dae toe mense net nuus oor wetenskap in hul (gedrukte) oggendkoerant kon lees, is vir ewig verby. Vandag gebruik wetenskaplikes aanlynplatforms en sosiale media om hul werk sigbaar te maak en om verskillende gehore te betrek. As...
      Stellenbosch University
    Sontorings se impak op voëls bekyk
  Dit is moontlik om die impak op voëllewe, wat gekonsentreerde sonkragtorings (sogenaamde CPS-torings) kan hê, laag te hou. Dit kan veral gedoen word deur die infrastruktuur goed te bestuur in die tye wanneer dit nie krag opwek nie. Só sê HP...
      Stellenbosch University
    US bring hulde aan wyle Rachel Kachaje
  “Die Universiteit Stellenbosch is diepbedroef oor die nuus van die afsterwe van die gestremdheidsaktivis, me Rachel Kachaje, en ons is spyt dat ons nie haar eregraad aan haar persoonlik sal kan oorhandig by ons gradeplegtigheid in Desember...