8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
VERRAAD VAN DIE BELOFTE: HOE SUID-AFRIKA GESTEEL WORD
Nuwe studie oor Suid-Afrika se groeiende Skudu-regering Die groep was byeengeroep deur Prof Mark Swilling (Skool vir Publieke Leierskap, Universiteit van Stellenbosch) Die volle verslag is beskikbaar op die webwerf van die Public Affairs...
Kampusgemeenskap onthou Hannah Cornelius, ander oorlede studente
Op Vrydag (2 Junie) het die Rektor en Visekanselier, Prof Wim de Villiers, 'n boodskap aan studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) gestuur na aanleiding van voorvalle die afgelope twee weke, waarin twee matiesstudente...
Nuwe behandeling vir tieners met posttraumatiese stres getoets
Meer as 20% van Suid-Afrikaanse kinders toon simptome van posttraumatiese stresversteuring (PTSV) en het dringend behandeling nodig. Navorsers aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch...
Vlak 4-waterbeperkings in Stellenbosch ingestel
Vanaf 1 Junie is Stellenbosch Munisipaliteit, net soos Stad Kaapstad, ook onderhewig aan vlak 4-waterbeperkings. Dít het 'n groot impak op hoe elkeen van ons water gebruik. Volgens die vlak 4-beperkings mag water slegs gebruik word vir...
Aanvraag na meer gesprekvoering tussen generasies by FGGW Afrika-dag praatjie
Gesprekvoering tussen verskillende generasies moet as ʼn saak van dringendheid voortgesit word, was die versugting by die Afrikadag-viering van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch. ʼn...
Afdeling Navorsingsontwikkeling met nasionale toekennings vereer
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) is Woensdag (24 Mei 2017) met twee nasionale toekennings vereer is vir sy bydrae tot navorsingsbestuur in Suider-Afrika. Die Afdeling Navorsingsontwikkeling het die...
SUNSEP se eerste videostroom onderwyser opleidingsessie
Op Saterdag 27 Mei het SUNSEP haar eerste videostroom ( streaming) onderrigsessies aan Natuurwetenskaponderwysers op twee verskillende dorpe buite Stellenbosch uitgesaai. Dit was aanvullend tot die vorige drie kontaksessies wat vroeër...
Minder bekende gewasse in Afrika verdien meer aandag
Navorsingsnetwerke in Afrika se akademiese- en navorsingsinstellings is belangrik om die waarde wat minder bekende gewasse (orphan crops) tot landbou en die ekonomie toevoeg, sowel as die impak van indringerspesies op sulke gewasse te...
Tropiese glashuis heropen en ingangsfooi tree in werking
Donderdag die 1ste Junie tree ʼn aantal veranderinge by die Botaniese Tuin in werking. Die tropiese glashuis sal vir die eerste keer in jare weer oop wees vir die publiek. Die tropiese glashuis is oorspronklik in die 1920's gebou. Die dak is...
Hannah en Cheslin – parlement betuig medelye
Die Parlement het Woensdag (31 Mei 2017) sy meegevoel betuig by die dood van ʼn Matiestudent, me Hannah Cornelius, wat die afgelope naweek vermoor is. Mnr Cheslin Marsh, 'n medestudent wat saam met Hannah in Birdstraat, Stellenbosch, gekaap...