8341 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
MSc-student oppad na Londen vir studies in wetenskapskommunikasie
'n MSc-student in dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), Celeste de Kock, is vir 'n MSc in wetenskapskommunikasie by die Imperial Kollege aanvaar. Die MSc in Wetenskapskommunikasie-program van...
#MBHGHipHop intervensie bevorder bewustheid van TB
TB-navorsers het hulle onlangs tot kletsrym en hip-hop gewend om TB-bewustheid in die gemeenskap te bevorder. Die #MBHGHipHop TB intervensie, waarby navorsers en personeel van die Afdeling van Molekulêre Biologie en Mensgenetika en...
COVID-19: Die wetenskap en beleidsberekening agter SA se nuwe masker-voorstel
Hierdie artikel het oorspronklik op Spotlight verskyn . Lees die volledige artikel hier . Die Minister van Gesondheid, Dr Zweli Mkhize, het voorgestel dat lede van die publiek lap gesigsmaskers met ten minste drie lae dra. Deur dit te doen...
#USVroue: Dr Karen Garner se reis van gebreekte telefone na ingenieursdeurbrake
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp ons...
Navorser kyk hoe olyfboere stamsiektes kan keer
Daar is heelwat maniere waarop olyfboere kan keer dat stamsiektes hul boorde infekteer. Dit help onder meer om bome te snoei wanneer daar min vog in die lug is, om snoeiwond-beskermingsmiddels binne 'n week na 'n snoeisessie aan te wend...
COVID-19 “infodemie”: samesweringsteorieë uiters gevaarlik
Fopnuus en samesweringsteorieë oor die COVID-19-pandemie is uiters gevaarlik omdat dit mense se vertroue in tradisionele mediese instellings, wetenskaplikes en gesondheidsorgwerkers aftakel, skryf prof Faadiel Essop van die Sentrum vir...
COVID-19-pandemie wys nie alle Suid-Afrikaners is vry
Maandag (27 April) was Vryheidsdag. In meningsartikels vir onderskeidelik die Mail & Guardian en City Press, skryf prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap)...
US se interaktiewe kampuskaart ’n eerste in sy soort
Moet jy altyd vir rigtingaanwysings vra? Of sukkel jy om jou pad deur al die Universiteit Stellenbosch (US) se talle gebou te vind? Dan is die nuwe interaktiewe kampuskaart net wat jy nodig het. 'n Span van die US se Fasiliteitsbestuur in...
US-navorser help om wynkelders se afvalwater meer volhoubaar te maak
Met die voortslepende waterskaarstes in die Wes-Kaap en die moontlikheid dat droogtes al hoe algemener gaan word namate aardverwarming vererger, probeer al hoe meer navorsers nuwe en innoverende maniere vind om bronne te herstel water te...
Bewaringslandbou kan mielie-opbrengste hupstoot gee
Mielieboere wat geenbewerking of bewaringslandbou op hul plase wil toepas sal kan baat uit heelwat beter opbrengste tydens droër seisoene, omdat hierdie boerderymetodes hulle toelaat om aanplantings heelwat digter te doen. So sê dr...