8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Gepoelde toetsing kan toegang tot noodsaaklike laboratorium toetse in Afrika verhoog
Hierdie artikel is op 3 September 2020 op The Conversation gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier .
US-navorsers help skryf aan internasionale boek oor wetenskapskommunikasie
Twee navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US), drr Bankole Falade en Marina Joubert van die Sentrum vir Navorsing oor Evaluering, Wetenskap en Tegnologie, is mede-outeurs van twee hoofstukke in 'n nuwe boek oor...
COVID-19 stuit nie internasionalisering by SU
Te midde van 'n reisverbod en sosiale afstandskepping weens die COVID-19-pandemie, moes universiteite innoverende maniere vind om deel van die wêreldwye kennisekonomie te bly en hul pogings in internasionalisering – 'n belangrike aspek van...
Studie bekyk rol van verpleegkundiges tydens Covid-19
Innoverende oplossings sal gevind moet word vir die voortsetting van voorkomende en ander primêresorgdienste tydens ʼn pandemie. Terselfdertyd sal groter klem in voor- en nagraadse kurrikulums gelê moet word op infeksievoorkoming en -beheer...
#Researchforimpact: Klimaatuitdagings holisties benader
Prosesse wat ekonomiese ontwikkeling ondersteun, verander die klimaat, die oseane en landoppervlaktes nou aansienlik. Lande het die taak om die versnelling van ekonomiese groei en transformasie te balanseer met die volhoubare gebruik van...
Nuwe SR-voorsitter belowe om studentekwessies aan te spreek
Die nuut-verkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), mnr Xola Njengele, sê hy is ten volle daartoe verbind om Matiestudente se dringende kwessies aan te spreek. Njengele is tans besig met 'n nagraadse...
Goeie regering is die grondslag van ’n suksesvolle nasie, sê Ouditeur-generaal
“Goeie regering is die grondslag waarop 'n suksesvolle nasie gebou word. Dit is nie net 'n gonswoord nie." Dit was die woorde van die Ouditeur-generaal (OG) van Suid-Afrika, me. Tsakani Maluleke, die genooide spreker by die 11 de jaarlikse...
World Heart Awareness Day 2020
#WorldHeartDay is celebrated annually on 29 September and we, at Campus Health Service, #UseHeart despite the COVID-19 Lockdown to spread the word about what you can do to protect your heart. The theme for 2020 from the World Heart...
Ons moet demokrasie verdedig
Dinsdag (15 September) is die Internasionale Dag van Demokrasie. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en News24, skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en prof Nicola de Jager (Departement Politieke Wetenskap)...
Gas- en oliemaatskappye moet lig loop vir kuberbedreigings
Internasionale olie- en gasmaatskappye loop toenemend 'n politieke risiko weens kuberaanvalle en hulle sal hul benadering tot risikobestuur moet verander ten einde die uitwerking van kuberbedreigings tot die minimum te beperk. Dit is een...