Skip to main content
Stefan ‘opgewonde’ oor unieke PhD-geleentheid wat oor drie kontinente strek

Stefan ‘opgewonde’ oor unieke PhD-geleentheid wat oor drie kontinente strek

FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Ilse Bigalke
07 Maart 2023

​ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Stefan Botha, het ʼn unieke volledige drie-jaar lange beurs ontvang om 'n PhD in die veld van pre-eklampsie te doen. 

Volledige artikel beskikbaar in Engels.