8577 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maties se eertydse Landbouproduksie-kursus kry 'n moderne baadjie
Nuwe studieprogram in landbou wat grond-plant-vee-ekonomie dimensies kombineer vanaf 2017 by Universiteit Stellenbosch ingestel. "Het jy nie daar vir my 'n weidingskundige wat oor meer as net saad sal kan praat nie, maar darem ook weet van...
Stellenbosch University
Slaggate – standaarde vir instandhouding moet geïmplementeer word
Slaggate is slegte nuus. Vra enige bestuurder wat duisende rande moes opdok of enige passasier wat ernstig beseer is as gevolg van slaggate wat nie deur padowerhede reggemaak is. Dit kan skade, beserings en sterftes veroorsaak. Slaggate is...
Stellenbosch University
Die eksaktheid van wiskunde inspireer
Dit was die eksaktheid van wiskunde en die pynlike noukeurigheid wat dit verg, wat aanvanklik dr. Eric Andriantiana as skoolseun in Vangaindrano in die suidooste van Madagaskar, aangetrek het. Vandag het hy 'n Phd in Wiskunde van die...
Stellenbosch University
USB se Top MBA-student vir gesogte toekenning genomineer
Dr Renata Schoeman, die USB se Top MBA-student vir 2015, is benoem as ʼn finalis vir die Sakevrou van die Jaar-toekennings, wat deur die Businesswomen’s Association of South Africa (BWASA) aangebied word. Die wenner word op Vrydag, 26...