330 resultate gevind
Stellenbosch University
Navorser se program help bestuur angs in kinders met visuele gestremdhede
Angs is die mees algemene sielkundige probleem onder jongmense wêreldwyd, met gemiddeld 12% van skoolgaande kinders wat na berig word beduidende simptome van angs ondervind. Hierdie statistiek is veral belangrik in terme van kinders met...
Stellenbosch University
Familielede kry saam doktors- en meestersgrade
Jamie en Rosemary Cripwell, 'n paartjie van Stellenbosch, het vir etlike jare saam hard gewerk en nou ontvang hulle hul doktorsgrade in dieselfde week by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart 2017-gradeplegtigheid. Jamie het Woensdag...
Stellenbosch University
US vereer wêreldklas- TB-navorser met Kanseliersmedalje
Grondverskuiwende navorsing op die gebied van tuberkulose (TB) het aan prof Rob Warren die gesogte Kanseliersmedalje vir Navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) se Desember-gradeplegtigheid besorg. Warren is Eenheidsdirekteur van...
Stellenbosch University
US meesterstudent vang graad ná brein tumor
Die skokontdekking van 'n gewas op sy brein het Andrew Steiner se studies net 'n jaar nadat hy met sy MIng-graad by die Universiteit Stellenbosch (US) in 2016 begin het, onverwags in 2017 tot stilstand gedwing. Maar hy het hom nie laat...
Stellenbosch University
Goed beplande onderhoudskedules keer beurtkrag
Met die winter in volle swang, is beurtkrag die laaste ding wat Suid-Afrikaners wil hê. Maar soos ons die afgelope klompie jare gesien het, kan Eskom op enige tyd beurtkrag aankondig en ons daaglikse roetine deurmekaar krap. Een manier om...
Stellenbosch University
Nuwe doktor se vernuwende denke help granaatbedryf
Partykeer moet 'n mens die koppe laat kraak om 'n probleem op te los. Dit is presies wat dr Matia Mukama van die Na-oes Tegnologie-laboratorium by die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen het toe hy nuwe geventileerde kartonverpakking met...
Stellenbosch University
PhD-studie bevind beroepsgeneeshere kan nie enige heer dien nie
Wanneer beroepsgeneeshere moeilike besluite oor beroepsgesondheid en veiligheid in die werksplek moet neem, kan hulle nie lojaal aan óf die werkers óf die werkgewer wees nie omdat dit hul optrede en hul oordeel kan beïnvloed. “Omdat...
Stellenbosch University
EBW-personeel vereer vir uitnemendheid
Personeel van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) is tydens afsonderlike prysuitdelings in die Eikestad vereer met die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekenning soewel as toekennings vir uitnemendheid in navorsing...
Stellenbosch University
Top ingenieurstudent ontvang gesogte Kanseliersmedalje
Matthew Brandon Baas is as vanjaar se ontvanger van die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Kanseliersmedalje aangewys. Die US-student het Dinsdag, 15 Desember 2020 die graad BIng (Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese cum laude...
Stellenbosch University
Ma en dogter ontvang saam hulle LLM-graad
Die reg is deel van die Botha-gesin se DNS. Ma en dogter Anya-Larissa en Vanya Botha het nie net albei vandeesweek hulle LLM-graad by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek ontvang nie, maar een van hul voorvaders was 200...