Popular searches
8050 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Behoorlike belegging, biodiversiteitsbestuur uiters noodsaaklik vir SA se ekologiese infrastruktuur
Belegging in ekologiese infrastruktuur (EI) – ekostelsels soos bergopvanggebiede, vleilande, kusduine en oewerdeurgange wat 'n verskeidenheid noodsaaklike dienste aan mense lewer – word grootliks aangedryf deur die behoefte om...
Drie PhD-kandidate ontvang die gesogte Bongani Mayosi-toekenning
Drie PhD-kandidate aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs die Bongani Mayosi-toekenning ontvang, wat hulle in staat sal stel om hulle doktorsgrade te voltooi. Dr Donald Simon van die Afdeling Molekulêre Biologie...
Dr. Precious Simba – Feminisme tree hier in gesprek met Ubuntu
In 2011 verlaat dr Precious Simba haar posisie in senior kleinhandelsbestuur om haar passie vir die inspirering van jong meisies uit minderbevoorregte agtergronde na te volg. Sy stig daarna die Girls Development Initiative in Bulawayo, ’n...
'n Verkennende tipe navorsing om die impak van 'n geselekteerde VKO te evalueer, sentreer op onmiddellike gesinne
'n Wêreldwye literatuursoektog oor vroeë kinderontwikkeling toon dat talle studies en akademiese referate gefokus het op die makro-, meso- en mikrofaktore wat nodig geag word vir 'n effektiewe Vroeë Kinderontwikkelingsprogram (VKO). Die...
Sê jou sê oor voorgenome inentingsreël
Die US het op 3 Desember 2021 ʼn proses van openbare deelname oor die instelling se voorgenome institusionele reël oor inenting teen COVID-19 van stapel gestuur. Die tydperk van openbare deelname sal tot 15 Januarie 2022 strek. Alle...
Finansiële afdeling se struktuur belyn vir SUNFin-implementering
Die implementering van SUNFin, 'n nuwe finansiële stelsel vir die Universiteit Stellenbosch, is een van die grootste projekte wat die instelling nog aangepak het. Die nuwe stelsel vervang die Universiteit se 32-jaar-oue finansiële...
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 2 Desember 2021)
Beste lede van die US-gemeenskap Hierdie skrywe is my laaste boodskap as Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US), ʼn amp wat ek op 2 Desember 2021 neergelê het. Omdat ek egter nog op daardie dag ons laaste vergadering...
Nuwe boek wil kommunikasie oor gesondheid in Afrika help verbeter
Gesondheidsinligting- en -kommunikasiestrategieë in Afrika kan meer doeltreffend wees indien mense se godsdienstige, tradisionele en kulturele oortuigings, asook hul sosio-ekonomiese omstandighede in ag geneem word. Dít is een van die...
Inentingsmandate in Suid-Afrika: waar word dit die meeste benodig?
Hierdie artikel was eerste op The Conversation gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier .
Hibridiese Desember-gradeplegtighede vier akademiese sukses ondanks moeilike 2021
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar 5 629 kwalifikasie toe by sy hibridiese gradeplegtighede van 13–16 Desember 2021. Dit sluit in 'n rekord-getal van 677 meestersgrade – die meeste die afgelope tien jaar. 'n Rekord-getal van...