Skip to main content
Winnie Rust

Winnie Rust

The Manuscripts Section, JS Gericke Library
18 Mei 2016

​Die Dokumentesentrum, JS Gericke Biblioteek, betreur die onlangse, sinnelose moord op Winnie Rust, 'n baie geliefde inwoner en skrywer van Wellington.  Winnie was in 2015 die spreker by die sesde Dokumentesentrumlesing en is die skrywer van o.a. Martha: Countess of Stamford en Trek.

Winnie se manuskripversameling word in die Dokumentesentrum gehuisves.