
Wêreldgeestes-gesondheidsdag: Geestesgesondheid moet globale prioriteit wees
11 Oktober 2022
Wêreldgeestesgesondheidsdag is op Maandag 10 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media* beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch waarom dit belangrik is om geestesgesondheid ʼn globale prioriteit te maak. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Drr Bronwyne Coetzee & Maria Loades (News24)
- Prof Soraya Seedat (Daily Maverick)
*Daily Maverick het ook ʼn artikel oor geestesiektes geplaas wat Florence de Vries van Bemarking en Kommunikasie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe geskryf het. Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het dit nie gefasiliteer nie.
- Foto deur Verne Ho by Unsplash.