
Webinar: Strategieë vir die hantering van onsekerheid.
19 Julie 2020
In hierdie webinar, gesels Prof Martijn van der Steen, met ons 2020 Meestersgraad in Publieke Administrasie studente onsekerheid in beleidmaking en bestuur in komplekse stelsels. Kliek hier om toegang te verkry tot die webinar wat op 16 Julie opgeneem is.