
Vryheidsdag: 30 jaar se hoogte- en laagtepunte
30 April 2024
Suid-Afrikaners het op Saterdag 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch teruggekyk op die hoogte- en laagtepunte van die afgelope 30 jaar rakende die verwesenliking van die vryhede wat in ons Grondwet gewaarborg word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Vain Jarbandhan, Prof Pregala Pillay and Luckmore Chivandire (Daily Maverick)
- Prof Nico Koopman (Cape Times)
- Prof Chris Jones (News24)
- Prof Michael le Cordeur (Netwerk24)*
*Hierdie meningstuk is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans op Netwerk24 verskyn het.