
Vroue trek steeds aan kortste ent
08 Maart 2017
Op Woensdag (8 Maart) vier ons Internasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media fokus dr Nadia Mans-Kemp en prof Suzette Viviers (Ondernemingsbestuur) en dr Michelle Sikes (Sosiologie en Sosiale Antropologie) op areas waar vroue nog aan die kortste ent trek. Dr Michelle Sikes het haar artikel saam met ʼn doktorale student van die Universiteit van Johannesburg, Nana Adom-Aboagye, geskryf. Klik die skakels hier onder vir die onderskeie artikels:
- Dr Nadia Mans-Kemp en prof Suzette Viviers (Fin24)
- Dr Michelle Sikes (The Conversation)