
Volhoubare voedselstelsels kan help teen hongerte, wanvoeding en voedselonsekerheid
17 Oktober 2022
Wêreldvoedseldag is op Sondag 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat dit belangrik is om volhoubare en lewenskragtige voedselstelsels te bou ten einde hongerte, wanvoeding en voedselonsekerheid te beeindig. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Irene Labuschagne (Mail & Guardian)
- Prof Xikombiso Mbhenyane (Cape Times)
- Henk Stander (Die Burger)*
- Dr Scott Drimie (Business Day)
*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronlik in Afrikaans verskyn het.