
Voertuigtender
10 Mei 2018
Voertuigtender
Voertuie kan op Woensdag 16de Mei 2018 vanaf 8h30 – 16:00 by US Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 16de Mei 2018 by gemelde adres ingelewer word.
http://www0.sun.ac.za/voertui…
Kontak: Lelanie Langford 808 467 vir verder inligting.