Skip to main content
USB-gebeurtenis: Navorsing en die sakesektor ontmoet mekaar

USB-gebeurtenis: Navorsing en die sakesektor ontmoet mekaar

Ronel Beukes
09 Oktober 2017

Die Bestuurskool van die Universiteit van Stellenbosch (USB) bied binnekort die Research meets Industry-geleentheid aan, waar USB se MBA-studente aanbiedings doen oor die navorsing wat hulle vir hul navorsingsopdragte onderneem het.

Dit is die ideale geleentheid om bande met die sakesektor te bou en vir verteenwoordigers van die die sakesektor om talent te ontdek wat 'n potensiёle besigheidsprobleem kan oplos.

Datum:                 Vrydag, 17 November 2017 Tyd:                       09:00 – 14:30 Plek:                      Lokaal 2059, USB-kampus, Bellvillepark, Kaapstad

Let wel:                'n Program met meer besonderhede sal binnekort beskikbaar wees.

Vir verdere inligting, of om te antwoord, kliek asb. hier.