
US-kenners skryf oor natuurbewaring
28 Julie 2016
Vandag (28 Julie 2016) is Wêreld Natuurbewaringsdag. In meningsartikels in die media, skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor natuurbewaringskwessies waarop daar mees gefokus behoort te word. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.
Prof Michael Samways en dr John Simaika (The Conversation)
- Dr Ross Shackleton (The Conversation)