Skip to main content
Universiteit Stellenbosch se benadering om die kurrikulum te dekoloniseer

Universiteit Stellenbosch se benadering om die kurrikulum te dekoloniseer

News24
10 Mei 2018

​By die Universiteit van Stellenbosch sal 'n kurrikulumvernuwingsprojek lei tot die "dekolonisering" van ten minste 10 akademiese programme, insluitend medisyne en reg​.

Prof Schoonwinkel beklemtoon die US se benadering om die kurrikulum in 'n opinie in Nuus24 te dekoloniseer.

Lees die volledige artikel hier