Skip to main content
Teenkorrupsiedag in Afrika: Strenger maatreëls nodig om korrupsie te bekamp

Teenkorrupsiedag in Afrika: Strenger maatreëls nodig om korrupsie te bekamp

Corporate Communication and Marketing
11 Julie 2025

Teenkorrupsiedag in Afrika word jaarliks op 11 Julie gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die strenger maatreëls wat nodig is om korrupsie te bekamp en fluitjieblasers te beskerm. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.