
Studente skryf oor jeugkwessies
18 Junie 2020
Ter viering van Jeugdag (16 Junie) en Jeugmaand, skryf studente Connor Bam (Geesteswetenskappe) en Tian Alberts (Regte) vir onderskeidelik Mail & Guardian en News24 oor van die uitdagings wat vandag se jongmense in die gesig staar. Klik op die skakels hier onder om die Afrikaanse weergawes van die artikels te lees.
- Connor Bam (Mail & Guardian)
- Tian Alberts (News24)