Skip to main content
Spesiale uitgawe van SPiL Plus oorgedra aan Hans den Besten

Spesiale uitgawe van SPiL Plus oorgedra aan Hans den Besten

Kate Huddlestone
08 Februarie 2016

​'n Nuwe spesiale uitgawe van Stellenbosch Papers in Linguistics is beskibaar by http://spilplus.journals.ac.za/pub/issue/view/83.

Hierdie spesiale uitgawe, opgedra aan Hans den Besten, het gasredakteurs Theresa Biberauer en Johan Oosthuizen.

Inhoudsopgawe

Foreword by T. Biberauer

Afrikaans and Dutch as closely-related languages: A comparison to West Germanic languages and Dutch dialects by W. Heeringa, F. de Wet and G.B. van Huyssteen

Die naslaanpotensiaal van lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek deur H.L. Beyer

Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers deur C.J. Conradie

Lexical borrowing by Khoekhoegowab from Cape Dutch and Afrikaans by W.H.G. Haacke

Khoi en Oosgrensafrikaans deur M.C.J. van Rensburg

Reflexives and reflexive constructions in Afrikaans by J. Oosthuizen

Nie sommer nie: Sociohistorical and formal comparative considerations in the rise and maintenance of the modern Afrikaans negation system by T. Biberauer