Skip to main content
SOL personeel ondersteun die "Pebbles Project"

SOL personeel ondersteun die "Pebbles Project"

Charmaine van der Merwe
30 Augustus 2016

SOL-personeel het onlangs die Pebbles Project ondersteun deur skooltasse met noodsaaklike benodigdhede vir graad R's aan die begin van die skooljaar te borg.

Vir meer inligting, gaan na http://www.pebblesproject.co.za/sponsor-a-school-pack/ of doen navraag by [email protected]