
SA vroue se uitdagings word nie aangespreek
09 Augustus 2017
Woensdag (9 Augustus) vier ons Nasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat van die belangrike uitdagings wat vroue in Suid-Afrika in die gestaar nie aangespreek word nie. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.
- Prof Juliana Claassens (Cape Argus)
- Prof Amanda Gouws (Die Burger)
- Prof Louise du Toit (Cape Times)