
Registrasie en verwelkoming – wat jy moet weet
11 Januarie 2018
Belangrike inligting oor registrasie, studentegelde en finansiële bystand van die Universiteit Stellenbosch is nou beskikbaar vir alle nuweling en huidige studente. BELANGRIKE INLIGTING VIR NUWELINGSTUDENTE:
- Verwelkomingsprogram: besoek www.sun.ac.za/welkom of klik hier vir die Gids vir Nuwelinge 2018
- Jou finale toelatingsstatus is beskikbaar by www.mymaties.com
- Aanlynregistrasie is beskikbaar vanaf 12 Januarie 2018 - by my.sun.ac.za (>>voorgraads >>administrasie >>e-Registrasie).
- Registrasieskedule 2018 (skakel) - vir studente wat nie selfregistrasie kan doen nie.
Presidensiële Verklaring – gratis hoër onderwys vir arm en werkersklasstudente
- Klik hier vir ʼn skrywe deur die Registrateur aan nuwelingstudente wat belangrike inligting bevat oor onder meer die Presidensiële verklaring, finansiële bystand en belangrike NSFAS-inligting.
- Navrae in verband met finansiële bystand: e-pos [email protected], tel 021 808 9111 of besoek die Inligtingstoonbank by die Sentrum vir Beurse en Lenings in die Admin A-gebou op die Stellenbosch-kampus of die Beurse en Leningskantoor in die Kliniese-gebou op die Tygerberg-kampus.
- Maak betalings: kliek hier. Stuur ʼn e-pos aan [email protected] om reëlings te tref vir betalings.
- Lees 'n NSFAS info brosjure hier.
BELANGRIKE INLIGTING VIR HUIDIGE STUDENTE
- Aanlynregistrasie is beskikbaar vanaf 12 Januarie 2018 – by my.sun.ac.za (>>voorgraads >>administrasie >>e-Registrasie).
Presidensiële Verklaring – gratis hoër onderwys vir arm en werkersklasstudente
- Klik hier vir ʼn skrywe deur die Registrateur aan huidige studente wat belangrike inligting bevat oor onder meer die Presidensiële verklaring, finansiële bystand en NSFAS-befondsing.
- Navrae in verband met finansiële bystand: e-pos [email protected], tel 021 808 9111 of besoek die Inligtingstoonbank by die Sentrum vir Beurse en Lenings in die Admin A-gebou op die Stellenbosch-kampus of die Beurse en Leningskantoor in die Kliniese-gebou op die Tygerberg-kampus.
- Om betalings te maak: kliek hier. Stuur ʼn e-pos aan [email protected] om reëlings te tref vir afbetaal-opsies.