Skip to main content
Ongekende belastinginsinking stel herstel ná Covid in gevaar

Ongekende belastinginsinking stel herstel ná Covid in gevaar

Tania Ajam & Dennis Davis in Daily Maverick
14 Mei 2020

Die artikel Unprecedented tax collapse endangers post-Covid recovery deur Tania Ajam en Dennis Davis is op 14 Mei 2020 in die Daily Maverick gepubliseer:

Die gevolge van 'n byna volkome opskorting van ekonomiese aktiwiteite en dan 'n ietwat lukraak gedeeltelike ontsluiting van die ekonomie het 'n verwoestende uitwerking op Suid-Afrika se belastingbasis.

  • Kliek hier​ om die volledige artikel te lees.
  • Tania Ajam is medeprofessor in Openbare Beleidsfinansiering en Ekonomie by die Skool vir Publieke Leierskap, Universiteit Stellenbosch. 
  • Dennis Davis is die voorsitter van die Davis-belastingkomitee en regter-president van die Kompetisie-appè​lhof.
  • Foto: Leon Dewiwje op Unsplash