Skip to main content
Moeilike besluite oor wie kry toegang tot intensiewe sorg

Moeilike besluite oor wie kry toegang tot intensiewe sorg

Prof Keymanthri Moodley
09 April 2020

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.

Slegs weke nadat die eerste geval van covid-19 in Suid-Afrika bevestig is het die regering 'n inperking ingestel in 'n poging om die kurwe van infeksie te verplat. Een van die redes hiervoor is om te voorkom dat die gesondheidstelsel oorweldig word.