Skip to main content
Minder bekende gewasse in Afrika verdien meer aandag

Minder bekende gewasse in Afrika verdien meer aandag

Ethel Phiri & Natasha Mothapo
31 Mei 2017

Navorsingsnetwerke in Afrika se akademiese- en navorsingsinstellings is belangrik om die waarde wat minder bekende gewasse (orphan crops) tot landbou en die ekonomie toevoeg, sowel as die impak van indringerspesies op sulke gewasse te verstaan, skryf drs Ethel Phiri (Departement Genetika) en Natasha Mothapo (Departement Plant- en Dierkunde) in ʼn artikel wat Dinsdag (30 Mei 2017) op The Conversation-webtuiste gepubliseer is.

  • Klik hier om die artikel te lees.