
Menseregtedag 2024: Beduidende vordering in 30 jaar, steeds baie om te doen
22 Maart 2024
Suid-Afrikaners het Menseregtedag op 21 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat hoewel ons beduidende vordering met betrekking tot menseregte in ons land oor die afgelope 30 jaar gemaak het, daar baie ruimte vir verbetering is wat die verwesenliking van hierdie regte betref. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Nico Koopman (Cape Times)
- Dr Anisa Mahmoudi (Mail & Guardian)
- Dr Chris Jones (News24)
Foto deur Steve Evans by Wikimedia Commons