
Mandeladag: Kenners fokus op Madiba se blywende eienskappe
18 Julie 2025
Moed, diplomasie en 'n verbintenis to demokrasie — hierdie is maar net enkele van die eienskappe wat by 'n mens opkom wanneer jy aan Nelson Mandela dink. Ter viering van Nelson Mandela Internasionale Dag op 18 Julie, besin kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor hierdie eienskappe in meningsartikels vir die media. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Nico Koopman (Madiba: 'n Lewe van waardigheid, geregtigheid, gelykheid vir almal — Cape Times):
- Prof Ursula van Beek (Die Mandela-nalatenskap: Kan 'stille diplomasie' werk in konflikte soos Rusland en die Oekraïne? — Mail & Guardian)
- *Prof Brian Ganson ('n Ware Mandeladag-bydrae van maatskappye moet 'n sakeplan wees wat uiterste armoede aanspreek — Mail & Guardian)
Prof Chris Jones (Sewe aksies wat ons demokrasie sal help beskerm — News24)
*Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het nie die publikasie van hierdie artikel gefasiliteer nie. Dit is ongelukkig nie in Afrikaans beskikbaar nie.