
Loslitdag: Ons kort ʼn samelewing wat regtig persone met gestremdhede insluit
01 September 2023
Loslitdag word elke jaar op die eerste Vrydag in September (vanjaar op 1 September) gevier. In meningsartikels vir die media skryf personeel by die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch dat ons ʼn inklusiewe samelewing moet skep waar persone met gestremdhede hul volle potensiaal kan bereik. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Luigia Nicholas (Cape Times)
- Marcia Lyner-Cleophas, Claudia Saunderson & Lizelle Apollis (Mail & Guardian)