Skip to main content
Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet Wendy Barends

Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet Wendy Barends

FMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie
07 November 2017

​My naam is Wendy Barends en ek maak deel uit van die Tygerberg Kampussekuriteitspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer in die kelderverdieping van die Kliniese Gebou, skakel 021 938 9507 of stuur 'n Whatsapp na 082 808 2333.

Tuisdorp: Laingsburg

Bynaam: Wendels

 Gunsteling-musiekgenre: Enigiets met 'n beat!

Gunsteling-leesstof: Die Son

Gunsteling-fliekgenre: Rillers

My veiligheidsboodskap vir die studente en personeel? Loop altyd in groepe en let mooi op na verdagte karakters sodat julle die besonderhede mooi aan ons kan oordra.