Skip to main content
Hoe om anders te dink en te leer oor sportwetenskap in Afrika

Hoe om anders te dink en te leer oor sportwetenskap in Afrika

Dr Francois Cleophas
29 Maart 2019

In die vier jaar sedert die dekolonisasie-debat in die kollig was by Suid-Afrikaanse universiteite, is daar baie gefokus op hoe dekolonisasie kan lyk in die geesteswetenskappe.

Maar wetenskaplike vakke moet ook anders aangebied word by Afrika-universiteite in die 21ste eeu. Dit geld ook vir my dissipline, sportwetenskap. Die inhoud van die sportwetenskap-kurrikulum moet verander. En so ook die fokus van sportwetenskap departemente. Sulke departemente maak toenemend staat op private befondsing om te funksioneer. Dit beteken dat dit deur korporatiewe en skenkers se belange gedryf word, en minder doen vir die openbare belange en nie noodwendig sosiale en politiese denkers oplewer nie.

Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.

Foto: Pixabay