
Hervat van nasionale skoolvoedingsprogram 'n belangrike toets vir sosio-ekonomiese regte van kinders
01 Julie 2020
Die volgende artikel deur prof Sandra Liebenberg van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch het op 29 Junie 2020 in die Daily Maverick verskyn:
Die uitkoms van die saak oor kinders se reg op voedsel en basiese onderwys, wat Donderdag in die Gauteng-Noord Hoë Hof aangehoor word, sal as grondslag dien om in die toekoms doeltreffende verantwoordbaarheid vir sosio-ekonomiese regte in Suid-Afrika te bewerkstellig. Die kern van die saak is die fundamentele vraag of die sosio-ekonomiese regte wat in die Handves vir Regte vervat is, werklik enigiets vir honger kinders beteken.
Klik hier om meer te lees.