Skip to main content
Dr Ronald Kahn bied Thys Visser-gedenklesings aan

Dr Ronald Kahn bied Thys Visser-gedenklesings aan

Ronel Beukes
27 Julie 2016

Dr Ronald N Kahn van BlackRock, die grootste batebestuursfirma ter wêreld, het vandeesweek die tweejaarlikse Thys Visser-gedenklesings by die Universiteit Stellenbosch aangebied.

Dr Kahn, 'n bekende kundige op die gebied van portefeuljebestuur en kwantitatiewe investering, is ook die internasionale hoof van wetenskaplike ekwiteitsnavorsing by BlackRock, wat onder andere institusionele portefeuljes, verskansingsfondse en ander beleggingsfondse van meer as $75 biljoen vir instellings en individue wêreldwyd bestuur.

Die res van hierdie berig sal binnekort in Afrikaans beskikbaar wees.

  • Wyle Thys Visser was 'n dinamiese sakeleier, alumnus van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en 'n groot ondersteuner van die Universiteit Stellenbosch. Na sy voortydige dood in 2012 het die Fakulteit besluit om hom by wyse van 'n tweejaarlikse lesingreeks deur vooraanstaande internasionale kundiges te vereer.Op die foto is US rektor prof Wim de Villiers, mev Amanda Visser, dr Ronald Kahn en prof Stan du Plessis, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.