Skip to main content
Dr Koopman lewer kommentaar oor die uitbreiding van onderrig in Afrikatale

Dr Koopman lewer kommentaar oor die uitbreiding van onderrig in Afrikatale

Faculty of Education
04 Desember 2023

Dr Oscar Koopman, senior lektor in die Departement Kurrikulumstudies, het kommentaar gelewer op die Departement van Basiese Onderwys se plan om onderrig in Afrikatale vir huistaalleerders tot aan die einde van graad 6 uit te brei. Sien die artikel wat in The South African gepubliseer is hier.