
ChatGPT het baie gebruike – kenners bekyk wat dit beteken vir gesondheidsorg en mediese navorsing
24 Februarie 2023
Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.
Die onskendbaarheid van die dokter-pasiënt verhouding is die hoeksteen van gesondheidsberoepe. Hierdie beskermde spasie is deurdrenk in tradisie – die Hippokratiese eed, mediese etiek, professionele kodes van gedrag en wetgewing.
Volledige artikel beskikbaar in Engels.