Skip to main content
Belangrike verklarings deur USAf en DHOO

Belangrike verklarings deur USAf en DHOO

Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
02 Januarie 2018

10 Januarie: Verklaring deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleidingy met 'n lys van Vrae en Antwoorde oor "befondsing van arm en werkersklasstudente"

8 Januarie: Verklaring deur Universiteite Suid-Afrika (USAf) oor samewerking om sukses in 'n nuwe era te verseker. 

3 Januarie: Verklaring deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding waarin 'n beroep gedoen word op suksesvolle matrikulante sonder 'n plek by 'n Universiteit of Kollege om by CACH te registreer

1 Januarie: Verklaring deur Universiteite Suid-Afrika (USAf) oor instap-aansoeke.