Skip to main content
Babas van ma’s met MIV het ʼn hoër risiko, al is hulle MIV-negatief

Babas van ma’s met MIV het ʼn hoër risiko, al is hulle MIV-negatief

Amy Slogrove, Kathleen M. Powis & Mary-Ann Davies
04 Desember 2018

Een van die merkwaardigste suksesse in openbaregesondheid in suider Afrika die afgelope dekade, is die afname in die aantal babas wat met MIV gebore word. Hierdie mylpaal is behaal deur antiretrovirale terapie aan swanger- en borsvoedende vroue met MIV te verskaf. Die aantal nuwe MIV-infeksies in kinders in Suid-Afrika het gedaal van 70 000 in 2003, tot 13 000 in 2017.

Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.