
Alles wat jy moet weet oor Opedag 2016
Die Maties Opedag word beskou as die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor universiteitstudie, loopbaankeuses, beurse en lenings; studentegelde; koshuisplasing, sportgeleenthede, akkommodasie, verenigings, die studentelewe en vele meer.
Hier volg alles wat jy moet weet oor Opedag 2016: INLIGTINGSESSIES
Algemene Inligtingsessies | 09:00; 10:00; 11:00; 12:00; 13:00 | Lokaal 1001, Wilcocks Gebou |
USB-ED Young Mind Entrepreneurship Program | 09:30; 11:00; 12:30; 14:30 | Jannasch Saal, Konservatorium |
Lettere en Sosiale Wetenskappe | 12:00; 14:30 – Afrikaans | Lokaal: 230, Lettere Gebou |
Opvoedkunde | 09:30; 11:00; 12:30; 14:00 | Lokaal: 1028, GG Cilliers Gebou |
Regsgeleerdheid | 09:30; 11:00; 12:30; 14:00 | Lokaal: 1023, Ou Hoof Gebou |
Teologie | 09:30; 11:00; 12:30; 14:00 | Lokaal: Attie van Wijk Ouditorium |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe | 10:30; 12:00; 13:30; 14:30 | Schumann Annex A |
Ingenieurswese | 09:00; 10:00; 11:00; 12:00 14:00 | Reitz Saal, Ingenieursgebou |
AgriWetenskappe Algemene Info Voedselwetenskappe | 09:30; 11:30; 13:30 10:30; 12:30; 14:30 | Lokaal: 1027, JH Neethling Gebou |
Natuurwetenskappe | 10:30; 12:00; 13:30; 14:30 | Lokaal: A203, JC Smuts Gebou |
Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe | 09:30; 14:30 | Lokaal: A201, JC Smuts Gebou |
Krygskunde | 12:00; 14:00 | Lokaal: 1003 JH Neethling Gebou |
FAKULTEITSUITSTALLINGS
VEWELKOMINGSTENT Begin jou Opedag reis hier! Uitstallings sal in die tent voor die Konservatorium plaasvind. ONDERSTUNINGSDIENSTE: Beurse en Lenings; Studente Gelde; Koshuisplasing; Studente Raad; Studente Voorligting; Taalsentrum; Adviesdiens – Internasionale Skoolstelsels ANDER: Academia; USB-ED LETTERE EN SOSIALE WETENSKAPPE Alle uitstallings sal by die Lettere en Sosiale Wetenskappe gebou plaasvind. OPVOEDKUNDE Alle uitstallings sal by GG Cilliers Gebou plaasvind. REGSGELEERDHEID Alle uitstallings sal by Ou Hoof Gebou plaasvind. TEOLOGIE Alle uitstallings sal plaasvind by die Teologiese Kweekskool (171 Dorp Straat). EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE Alle uitstallings sal plaasvind in die Schumann gebou.
INGENIEURSWESEFAKULTEITSTOERE vertrek van die Marquees tent voor die Algemene Ingenieurswese gebou, en DEPARTEMENTELE DEMONSTRASIES sal vanaf 09:00 – 16:00 in die fakulteit plaasvind (Laai die volledige program by www.maties.com/events af). AGRIWETENSKAPPE Alle uitstallings sal by JH Neethling gebou plaasvind. Toer na WYNFASILITEITE vertrek 10:00, 12:00 en 14:00 vanaf die JH Neethling gebou se foyer (beperkte plek). NATUURWETENSKAPPE Alle uitstallings sal by JC Smuts gebou plaasvind. Departement SPORTWETENSKAP se AANBIEDINGS en DEMONSTRASIES is by die departement se sportsale en UITSTALLINGS sal by JC Smuts gebou plaasvind. (Laai die volledige program by www.maties.com af). GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE Uitstallings op Stellenbosch Kampus vind plaas in tent 1 op die Rooiplein. Uitstallings op Tygerberg kampus FAKULTEITSTOERE vertrek uurliks van die Onderwys Gebou vanaf 9:00 – 14:00, en DEPARTEMENTELE INLIGTINGSESSIES sal vanaf 09:30 – 13:30 in die fakulteit plaasvind (Laai die volledige program by www.maties.com af). Vervoer Uurlikse retoer vervoer tussen Stellenbosch en Tygerberg kampusse is tussen 9:30 – 14:30 beskikbaar. Besprekings via e-pos of tel Sandra Josias, e: [email protected], t: 021 938 9789. Aanlynbesprekings: http://goo.gl/forms/jg7E5CHdKf. Stellenbosch: Departure point → Bus stop below JC Smuts Bridge, Merriman Street Tygerberg: Departure point → Tygerberg Student Centre KRYGSKUNDE Uitstallings sal in tent 1 op die Rooiplein plaasvind. BUITE INSTANSIES Uitstallings sal in tent 2 op die Rooiplein plaasvind. PRIVAATVERBLYF CAMPUSKEY ANDER INSTANSIES: Isa Carstens Academy; Stellenbosch Hair Academy; Stellenbosch Academy for Design and Photography; Stellenbosch Rugby Academy; Boland College; The Private Hotel School; ICA and Aleit Academy; CTU; Tswane Computer Solutions; Dell MATIES SPORT Besoek Maties Sport by die grasperk op die Rooiplein om meer uit te oor wat die US bied. JS GERIECKE BIBLIOTEEK Moenie ʼn besoek aan die Biblioteek misloop nie. OPWINDENDE PRYSE OM TE WEN Voltooi die databasis vorm aanlyn by www.maties.com of op die laaste bladsy in die minimum toelatingsvereiste boekie, en wen ʼn MATIES HAMPER. Vorms kan ingegee word by die Algemene Navrae stalletjie in die verwelkomingstent of by ʼn Algemene Info sessie.