
Afrikadag: US-kenners fokus op wildvleisbedryf, korrupsie en LGBTI-regte
25 Mei 2023
Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media evalueer kenners aan die Universiteit Stellenbosch korrupsie op die kontinent, en skryf hulle ook oor LGBTI-regte en die potensiaal van die wildvleisbedryf om ekonomiese ontwikkeling en werkskepping ʼn hupstoot te gee. Klik op die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels hier onder.
- Dr Biandri Joubert (Cape Times)
- Dr Chris Jones & Prof Pregala Pillay (News24)
- Dr Gibson Ncube (Daily Maverick)
Foto deur Arek Socha van Pixabay.