
Afrika-wetenskaplikes ‘n tree nader aan ‘n toets wat TB in minute diagnoseer
24 Maart 2017
‘n Versorgingspunt diagnostiese toets vir TB is ontwikkel deur ‘n multinasionale span wetenskaplikes onder leiding van navorsers van die Universiteit Stellenbosch in Suid-Afrika.
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.