Skip to main content
2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie 8 - 10 Nov

2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie 8 - 10 Nov

Dr Anthea Jacobs
01 Augustus 2021

Die 2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie is byna hier en ons sien met groot afwagting uit na volgende Maandag tot Woensdag se verrigtinge.

Kliek hier vir u Virtuele Konferensiepakket.

Die konferensie sal virtueel op MS Teams plaasvind, en is gratis vir US akademici. Registrasie vir die konferensie kan steeds by https://www.conftool.pro/sotl2021/ gedoen word.

Die tema vir hierdie jaar se konferensie is “(Your) Assessment Matters".

Aktiwiteite

08 November

Voorkonferensiewerkswinkels

09 – 10 November

Konferensie Aanbiedings

Die program vir die Voorkonferensiewerkswinkels is hier beskikbaar.

Die program vir die Konferensie is hier beskikbaar: https://rebrand.ly/sotl2021

Hoofredepaneel, Hoofredespreker en Afsluitingspaneel

Hoofredepaneel

(Dinsdag 09 November om

09h00 – 10h30)

Hoofredespreker

(Woensdag 10 November om 09h00 – 10h00)

Afsluitingspaneel

(Woensdag 10 November om 13h50 – 15h25)

Onderwerp: “How 'care-full' assessment can enhance student learning"

Kliek hier vir die Konsepsuele Raamwerk van die Hoofredepaneel.

Onderwerp: “Developing students' evaluative judgement: how can assessment and feedback contribute?"

Spreker: Prof David Boud

Kliek hier vir die reklameteks.

Onderwerp: “Re-imagining assessment culture and practices for a transformative student experience"

U is welkom om my te kontak ([email protected]) indien u meer inligting benodig.

Ons sien uit na ons interaksie in die virtuele ruimte tydens die konferensie.

Vriendelike groete

US AvoL konferensiekonvenor