8242 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Administrative Service Provision to Students
Die Afrikaanse weergawe van hierdie inligting sal binnekort beskikaar wees.
US se Fakulteit Natuurwetenskappe lewer rekordgetal PhD-grade
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe sal 'n rekordgetal van 68 PhD-grade vir die 2019 akademiese jaar toeken, waarvan 39 gedurende die virtuele gradeplegtigheid op Vrydag, 3 April 2020. Dit is die meeste doktorsgrade...
I`m a healthcare worker – what`s your superpower?
The past few weeks have been an emotional roller-coaster for us South-Africans, with a lot of uncertainty. It has been a time of panic and fear globally with the COVID-19 pandemic and not knowing what tomorrow might hold. One thing we knew...
Is jy gereed vir aanlyn klasgee? African Sun Media kan help
Ons kundige en ervare span is gereed om jou te help met al jou aanlyn klasgee behoeftes tydens inperking. Ons help graag met: Opspoor en kopieregklaring van materiaal Taalversorging, ontwerp en uitleg van notas en aanbiedings Formattering...
Lesse uit die insekwêreld: Hoe beveg mierkolonies epidemies?
Soos wat die Covid-19-pandemie se impak wêreldwyd bekend word, word ons gedwing tot die besef dat ons moderne manier van lewe bydra tot die verspreiding van patogene. Ons leef in dig bevolkte stede vol interaktiewe individue, elk besig om...
Nuwe sentrum bekyk die hoë voorkoms van hartsiekte
Afrikaanse teks volg binnekort.
US help jeug floreer deur Latyn
Wie ook al gedink het die antieke taal Latyn is “dood" en dat dit geen voordeel vir ons moderne jeug inhou om Latyn aan te leer nie, moet dalk hierdie persepsie heroorweeg. Want gaan kuier jy op 'n Vrydagmiddag by die Universiteit...
Eye-health: Glaucoma and what we should know
World Glaucoma Week is all about creating awareness about this disease, also known as "silent blinding disease" or the "sneak thief of sight" since glaucoma is mostly irreversible. Glaucoma is a group of eye conditions that damage the optic...
Leer en Onderrigverryking Seminaar: 12 Maart 2020
U word uitgenooi na die eerste van vier kwartaallikse Leer en Onderrig Seminare onder die vaandel van die Vise-Rektor (L&O), Prof Arnold Schoonwinkel, en die Afdeling: Leer- en Onderrigverryking. Onderwerp: Verskuiwende pedagogiese praktyke...
Ons moet praat oor vroue se versteekte traumas
Sondag (8 Maart) was Internasionale Vrouedag. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf prof Juliana Claassens van die Geslagseenheid by die Fakulteit Teologie oor hoe ons meer aandag kan skenk aan die weggesteekte traumas wat vroue regoor die...