8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US Wiskunde-student in DRK ontplooi om Ebola-uitbreking te help bekamp
David Niyukuri, 'n PhD-student in Wiskunde van die Universiteit Stellenbosch (US), was lid van die span epidemioloë wat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gedurende Mei 2019 in die Demokratiese Republiek van die Kongo bygestaan het in...
Fisika-student vertrek na Lindau vir Nobelpryswenners-vergadering
JC Louw, 'n nagraadse student in Fisika van die Universiteit Stellenbosch (US), is een van die 20 top-Suid-Afrikaanse jong wetenskaplikes wat die 69 ste Lindause Nobelpryswennersvergadering sal bywoon wat vanaf 30 Junie tot 5 Julie 5 in...
Eerste Sertifikate in Opvoedkundige Leierskap
Die eerste 10 kandidate het die SoEL kortkursus in Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap suksesvol voltooi. Hulle het dit op 12 April 2019 met ‘n plegtige geleentheid gevier en hulle sertifikate ontvang van Prof Arnold Schoonwinkel...
Vennootskappe en aktiewe deelname sal help om VODs te realiseer
Samewerkende en wedersyds voordelige vennootskappe tussen die publiek en die private sektor, akademiese instellings en die burgerlike samelewing is die enigste manier om oplossings te vind vir die uitdagings wat Afrika in die gesig staar...
Straatslim Mentors met Geestesvrugte
SOL AUXIN SESSIE, 23 APRIL 2019By Fakulteit Opvoedkunde E3008, 12:45 – 13:45 Me Shona Lombard het in hierdie Auxin aanbieding navorsing gedeel oor die unieke ondersteuning en diepgaande bydrae wat senior student as mentors kan bied om...
Twee FGGW-wetenskaplikes vir gesogte toekennings genomineer
Twee wetenskaplikes van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is genomineer vir die gesogte 2018/'19- NSTF-South32-toekennings, wat erkenning aan uitnemende bydraes tot wetenskap...
I am because you are
"Umuntu Ngumuntu Ngabantu" or "I am, because you are" is an African philosophy known loosely as a sense of belonging. "I am because we are". Ubuntu as a philosophy speaks to the fact that we are all connected and one can only thrive if...
IDASA-versameling aan Universiteit Stellenbosch oorhandig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (20 Junie 2019) amptelik 'n spesiale manuskripversameling van die Instituut vir Demokratiese Alternatiewe in Suid-Afrika (IDASA) in ontvangs geneem. Die versameling is met finansiële hulp van...
Kommunikasie uit die Raad (18 Junie 2019)
Die Universiteit Stellenbosch (US) Raad se tweede geskeduleerde vergadering van die jaar het op Dinsdag 18 Junie plaasgevind. Die Raad het ontwikkelings in die hoër onderwys en by die US bespreek en ʼn aantal belangrike besluite geneem. Sake...
US se Hans Merensky EucXylo Navorsingsleerstoel sal fokus op hoe bloekombome groei
Hout word al vir duisende jare deur die mens gebruik vir bouwerk, vir brandstof, gereedskap en 'n magdom ander doeleindes. In meer onlangse tye het nuwe funksies bygekom, en deesdae word hout ook gebruik om gesuiwerde sellulose te produseer...