8351 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US en studente saam op reis – Prof Wim de Villiers
Studente is medereisigers op die Universiteit Stellenbosch (US) se weg na inklusiwiteit en die bou van ʼn gemeenskap vir almal. Dit was die boodskap van die US-Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, op Maandag (4 September 2017) aan...
Ontvanger van Schumann-medalje op pad na Oxford
Die ontvanger van die 2017 CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vertrek later in September na Engeland om sy studies aan Oxford Universiteit voort te sit. Lewis McLean, wat...
Ontbrekende data skrik dosent nie af nie
Johané Nienkemper-Swanepoel, 'n PhD-student in Wiskundige Statistiek en biometrie-dosent aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die International Federation of Classification Societies (IFCS) se Helga and Wolfgang Gaul Stiftung...
US verbeter sy posisie op Times Higher Education ranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie op die Times Higher Education (THE) World University Rankings verbeter. In die 2018-weergawe, wat vandag (5 September 2017) bekendgestel word, word die US in die kategorie 351 – 400 geplaas...
Korrupsie, wanbestuur verhoed beter lewe vir almal – Regter Navsa
Korrupsie en wanbestuur dreig om ons grondwetlike visie van 'n beter lewe vir almal te laat ontspoor. Só het Appèlregter Mahomed Navsa op Dinsdag (5 September 2017) gesê. Hy het die 13de jaarlikse Menseregte-lesing van die Oppenheimer...
Sharksafe Barrier™ hoop op beleggersgeld by die SA Innovation Summit
Die Sharksafe Barrier™, 'n koste-effektiewe en omgewingsvriendelike alternatief tot konvensionele metodes wat tot dusver ingespan is om haaie van mense af weg te hou, is deur navorsers van die Universiteit Stellenbsoch (US) en die...
600 mentors ontvang opleiding
Mentors is senior studente wie aangestel is in koshuise en Privaat Studente Organisasies (PSO's) om nuweling by te staan met hul aanpassing tot en oorgang na universiteitslewe. Elke nuwe student het toegang tot 'n mentor wat alreeds...
Maties baat weer by Vlakte-beurs
“Dit is nog een van daardie historiese oomblikke wanneer ons ʼn draai in die verlede maak om ʼn ander, meer regverdige toekoms te skep," het die Universiteit Stellenbosch (US) se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, aan ʼn tweede...
Kampvegter vir menseregte in gesprek met Russe, Suid-Koreane
Prof Sandra Liebenberg, bekleër van die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregte in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), dien op die Verenigde Nasies (VN) se invloedryke Komitee vir Ekonomiese, Sosiale en...
Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet vir Romeo Olivier
My naam is mnr Olivier en ek maak deel uit van die Tygerberg Kampusbeheer-span. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom besoek ons in die beheerkamer onder die Kliniese Gebou, skakel 021 938 9507 of stuur 'n Whatsapp na 082 808 2333...