8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
'Vensters' aan US nog eens ’n wegholsukses
Die jaarlikse 'Vensters'-geleentheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) verlede Vrydag, waar nuwelingstudente die geleentheid gebied word om gehore te vermaak met hulle eie oorspronklike optredes, was weer 'n enorme sukses. Die...
US sluit vennootskap met Sanford Health oor FASV
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Departement Psigiatrie het ʼn skenking van Sanford Health ontvang vir ʼn navorsingsgenootskap in fetale alkoholspektrumversteuring (FASV). Die skenking is...
Luister, lewe en leer
Die Universiteit Stellenbosch (US) is in luister-, leer- en leefgemeenskappe verdeel (LLL). Die doel met die LLL is om die ervaring buite die klas en die ervaring in die klas te integreer om akademiese sukses te verseker en goed afgeronde...
Nuwe SciMathUS-studente moet nou ‘die kleed van sukses aantrek’
“Smyt die kleed van mislukking eenkant toe en trek die sukseskleed aan, want jy word nou 'n tweede geleentheid gebied om beter met jou studies te vaar." Dít was die boodskap van me Nokwanda Siyengo, Direkteur van SciMathUS, toe sy...
Kapenaars lees nie inligting op voedseletikette
Kapenaars weet maar bra min oor voedingsinligting op voedseletikette, het 'n nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch (US) bevind. “Kaapse verbruikers het gebrekkige kennis van voedsel- en voedingsetikette en die inligting op...
Ranglyste ignoreer plaaslike omstandighede van universiteite, meen kenners
Die legitimiteit van wêreldranglyste vir universiteite word dikwels bevraagteken omdat hulle nie die plaaslike kontekste van hoër onderwysinstellings, veral dié in ontwikkelende lande, in ag neem nie. Dít was die strekking van 'n...
#helloMaties - Gesondheid geniet top prioriteit
Die Kampus Gesondheidsdiens (KGD) hou die US-gemeenskap gesond. Verskeie dokters en verpleegsters is byderhand om na jou gesondheidsbehoeftes om te sien. KGD bied 'n geïntegreerde en maklik toeganklike gesondheidsdiens waar US-studente en...
US-kampusse moet nóg meer water bespaar
Die goeie nuus is dat studente en personeel aan die Universiteit Stellenbosch (US) reeds 30% minder water as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar gebruik, en dat gerugte dat kampusse weens die waterkrisis gaan sluit, beslis nie waar is...
Nuwe era vir leer en onderrig breek aan by die US
“ʼn Universiteit is by uitstek ʼn plek waar drome nagejaag en verwesenlik word. Elke jaar kom daar duisende studente na ons toe met groot drome vir hulleself, hul families en die breër gemeenskap. Dis ons rol om daardie studente te ontvang en...
In ’n neutedop: 2017-hoogtepunte by die IPB
Soos dit elke jaar die geval is, was 2017 weer 'n besige en produktiewe jaar by die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB). Een van die kernfunksies van die IPB is om studente op te lei. 'n Hele aantal studente het hulle tesisse suksesvol...