8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
MB,ChB-kurrikulum omvattend vernuwe
Die mediese program (MB,ChB) van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) word tans vernuwe om dit meer pragmaties vir studente en meer ontvanklik vir die gesondheidsbehoeftes van die bevolking te maak. Die nuwe kurrikulum...
Paralimpiese atlete benodig hulp om beserings, siektes te vermy
Atlete wat aan die Paralimpiese Spele deelneem kan tydens kompetisies siektes en beserings opdoen, en daarom moet voorkomende strategieë ontwikkel word om hulle te help om hul beste te lewer. Só het prof Wayne Derman van die Instituut vir...
Prof Hester Klopper verkies tot raad van internasionale liggaam
Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs as Raadslid van die Consortium Universities for Global Health (CUGH) verkies. Sy is een van ses nuut-verkose raadslede en...
Vaarwel, Prof Leopoldt van Huyssteen!
Prof Leopoldt van Huyssteen, Uitvoerende Bedryfshoof van die Universiteit van Stellenbosch (US), sien nou uit na sy aftrede aan die einde van vandeesmaand, veral die vryheid wat hy gaan hê om sy lang lys van projekte aan te pak. Hoewel van...
Verskeie faktore belemmer grondhervormingspogings
Die sukses van grondhervormingspogings word in die wiele gery deur, onder meer, swak landbou-ondersteuningstelsels, burokrasie, en 'n gebrek aan goeie aansporings. Só het prof Johann Kirsten, direkteur van die Buro vir Ekonomiese Navorsing...
Hofuitspraak: Gelyke Kanse
Die Wes-Kaapse afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika het onlangs in die guns van die Universiteit Stellenbosch (US) beslis in Gelyke Kanse en agt ander applikante se aansoek om die hersiening en tersydestelling van die proses vir...
Kwaksalwery in die spervuur by US-kongres
Die “teenmiddel" vir kwaksalwery en skynwetenskap is bewysgebaseerde gesondheidsorg gegrond op betroubare wetenskaplike navorsing, asook behoorlike wetenskapskommunikasie om tegniese wetenskaplike inligting verteerbaar vir lede van die...
Universities SA spreek sy kommer uit oor vermindering in fondse vir navorsingsontwikkeling
Universities SA (USAf) het 'n verklaring vrygestel waarin kommer uitgespreek word oor die vermindering van fondse vir navorsingsontwikkelingKlik hier om die verlaring te lees
US stel Afrikasentrum vir Akademieskap bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (24 November 2017) die Afrikasentrum vir Akademieskap tydens die vieringe van Afrika Universiteite Dag bekendgestel. As deel van die bekendstelling is drie beurse ter waarde van R30 000 elk aan...
US Internasionaal kantoor gesluit op Vrydag 15 Desember
Neem asseblief kennis dat US Internasionaal hul jaareindfunksie op Vrydag, 15 Desember hou. Die kantoor sal vir die dag gesluit wees.