8246 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Sê jou sê oor voorgenome inentingsreël
Die US het op 3 Desember 2021 ʼn proses van openbare deelname oor die instelling se voorgenome institusionele reël oor inenting teen COVID-19 van stapel gestuur. Die tydperk van openbare deelname sal tot 15 Januarie 2022 strek. Alle...
Finansiële afdeling se struktuur belyn vir SUNFin-implementering
Die implementering van SUNFin, 'n nuwe finansiële stelsel vir die Universiteit Stellenbosch, is een van die grootste projekte wat die instelling nog aangepak het. Die nuwe stelsel vervang die Universiteit se 32-jaar-oue finansiële...
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 2 Desember 2021)
Beste lede van die US-gemeenskap Hierdie skrywe is my laaste boodskap as Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US), ʼn amp wat ek op 2 Desember 2021 neergelê het. Omdat ek egter nog op daardie dag ons laaste vergadering...
Nuwe boek wil kommunikasie oor gesondheid in Afrika help verbeter
Gesondheidsinligting- en -kommunikasiestrategieë in Afrika kan meer doeltreffend wees indien mense se godsdienstige, tradisionele en kulturele oortuigings, asook hul sosio-ekonomiese omstandighede in ag geneem word. Dít is een van die...
Inentingsmandate in Suid-Afrika: waar word dit die meeste benodig?
Hierdie artikel was eerste op The Conversation gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier .
Hibridiese Desember-gradeplegtighede vier akademiese sukses ondanks moeilike 2021
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar 5 629 kwalifikasie toe by sy hibridiese gradeplegtighede van 13–16 Desember 2021. Dit sluit in 'n rekord-getal van 677 meestersgrade – die meeste die afgelope tien jaar. 'n Rekord-getal van...
Ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie uit Suid-Afrika in die Bahamas geïnstalleer
Die ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie, ontwikkel deur mariene bioloë by die Universiteit Stellenbosch (US) en hul samewerkers, en vervaardig in die Wes-Kaap, is onlangs by 'n private eiland in die Bahamas geïnstalleer. Die...
Chemikus van US kry R18 miljoen van die Wellcome Trust
Prof Bert Klumperman van die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap, het R18 miljoen by die Wellcome Trust gekry vir die ontwikkeling van volgende generasie polimere ten einde membraanproteïene suksesvol te...
Wolfgang Preiser—mede-ontdekker van SARS-CoV-2-variante
Die toonaangewende wetenskapjoernaal, The Lancet Infectious Diseases, het onlangs ʼn profielartikel gepubliseer oor professor Wolfgang Preiser, hoof van die Afdeling Mediese Virologie by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...
Olifante: ambassadeurs vir poging om Afrika se oer wildroetes te red
Die bos is waar olifantkundige dr Katharina von Dürckheim waarlik tuis voel. Sy het reeds haar passie uitgeleef as 'n wildliewe-navorsers, 'n wildlewe-redakteur en deur vir NRO's te werk. As nagraadse student het sy olifante se reuksin...